Sondagmiddag 7 April maak sanger-liedjieskrywer André Swiegers en die veelsydige Andrew Roos musiek by die Atterbury Teater.
Swiegers sing van sy gewildste liedjies (Eva, Blou, Twee Feilbare Mense, Jammer om te hoor), eie persoonlike gunstelinge, mees onlangse werke en deel stories agter die lirieke van sy musiek.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Sondagmiddag met André Swiegers
Buy Tickets - 180 - 220 ZAR