Skip to content
Menu
Search
Tuis
Vertonings
Teaterhuur
Oor Ons
FAQ
Fairtree
English
Close Menu
Mathys Roets – Cohen en Koos
February 13, 2024
@
7:00 pm
-
12:00 am
Atterbury Theatre
4 Daventry Street, Lynnwood Manor, Pretoria 0081
Buy Tickets - 180 - 220 ZAR
Cohen en Koos
Mathys RoetsMathys het 30 jaar gelede sy loopbaan amptelik begin met Koos du Plessis en Leonard Cohen.
Met die vertoning, “Hy’s ons man” het Mathys die beroep van manwees ondersoek soos Koos en Cohen dit beskryf het.
13 Februarie by Atterbury Teater sing Mathys van Koos en Cohen se bekendstes op sy besonderse manier.
Van “I’m your man” tot “Skimme”, neem hulle woorde ons op ‘n reis van onthou en droom en ondersoek.
Gebed, Suzanne, Sprokie van ‘n stadskind, Bird on a wire, ens.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Bly ingelig oor die kollig!
Teken in op ons nuusbrief
Teken in op ons Whatsapp Groep