Pieter Koen het geen bekendstelling in die Afrikaanse musiekbedryf nodig nie.
Met verskeie musiek toekennings en -benoemings, talle nommer een treffers en albums wat goue status behaal het, is hy vandag ‘n huishoudelike naam. Timeless is sy negende album en hy vier ook 25 jaar in die musiekbedryf.
“Met Timeless wou ek weer ‘n ander sy van my wys en het van my gunsteling liedjies gaan afstof en opgeneem, “ vertel Pieter.
Kom geniet ’n onvergeetlike aand saam met Pieter Koen. Met treffers soos The Last Waltz, Knock Three Times, Have I Told you Lately That I Love You? en vele meer.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Pieter Koen – Timeless
Buy Tickets - 250 ZAR
Terug op publieke aanvraag.