Danie Niehaus is al vir meer as 4 dekades bekend as bekroonde sanger en liedjieskrywer en hy snoer kragte saam met Germandt Geldenhuys, jong akteur en nuwe sangsensasie, in ‘n produksie van sang, vertellings en musikale kruisbestuiwing. Germandt, bekend as “Louis” van Binnelanders-faam en self bekroon vir sy toneelspel in die rolprent “Kanarie”, het met sy agtergrond in musiekteater sy aanhangers verras met sy buiging in die mark van ligte musiek.
Musiekliefhebbers, fliekgangers en sepiekykers sal almal ewe verras wees met hierdie samekoms van twee groot stemme, asook hul humor en persoonlikhede saam op een verhoog – ‘n unieke kombinasie en musikale reis deur verskillende genres, wat jy nie wil mis nie!
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Danie Niehaus & Germandt Geldenhuys
Buy Tickets - 220 ZAR