Kom geniet die aand saam met ons in ‘n Woordelose storie by Atterbury Teater en raak soos ‘n Kind van die Wind verlore in “Die Onbekende” melodie van Rooksein. Jy kan Vertrou dat dit ‘n 10 uit 10 aand sal wees en dat jy treffers soos Damlelielief, Genade Nader en Kyk na my hart kan verwag by hierdie musikale makietie.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Rooksein Live @ Atterbury Teater
Buy Tickets - 200 ZAR