Ruhan du Toit, met sy uitsonderlike vieroktaafstem, sjarmante verhoogpersoonlikheid en spontane energie het sedert 1993 diep spore in die musiekbedryf kom trap.
Met ’n veelsydige genre van musiek, wat strek oor ses tale, is hy ewe tuis op ’n internasionale verhoog as om ’n bosveldvuur met ’n handjie vol uitgesoekte gaste.
Deesdae werk hy voltyds saam met Coleske Group, ’n afdeling van Warner Music Africa, aan sy musiek loopbaan en is hy net so deel van die Afrikaner kultuur soos braaivleis en koeksisters.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Ruhan du Toit & band
Buy Tickets - 250 ZAR