Dawie is n seun, ‘n getroude man, ‘n pa, ‘n broer, ‘n vriend en ‘n musikant. Sy liefde vir musiek straal uit soveel van sy werk saam met groepe soos KLOPJAG, DIE TUINDWERGIES en ROAN ASH. Hy skryf ook musiek vir plaaslik en internasionale films en TV reekse. Dawie het ook baie harte gewen met sy deelname in The Voice SA seisoen 2.
Dawie probeer met sy solo optredes die gehoor op reis vat, hy deel liedjies uit sy kitaartas vol emosies, uit die oog van iemand wat al moes leer van lief en leed. As jy hou van storie vertel en ‘n wêreldklas orkes, is hierdie verseker jou koppie koffie.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Dawie de Jager – Eendag as jy groot is
Buy Tickets - 220 ZAR