Kom wees deel van ‘n onvergeetlike konsert by Atterbury Teater.
TWEE, Afrivisie wenners, het hul merk gemaak in die Afrikaanse musiek bedryf met die treffer liedjie “Ek Sweer”. Hulle is van mening dat hierdie konsert die beste een nóg gaan wees. Verwag vars nuwe liedjies en goeie samesyn!
Almal is welkom.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
TWEE
Buy Tickets - 220 ZAR