Atterbury Teater verwelkom Appel terug op die verhoog met sy nuwe vertoning! Die perfekte vermaak om die hele gesin warm te maak hierdie winter. Hierdie vertoning belowe om jou te laat dans, lag en huil en sluit in bekende liedjies soos Nonna, Dina en Boer loop deur my are.
Ideaal vir die hele gesin.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Appel @ Atterbury Teater
Buy Tickets - 230 ZAR