Vakante poste by die Atterbury Teater
Vakante pos by die Atterbury Teater ontvangskantoor.
Maandag tot Vrydag – 9h00 tot 17h00.
Vereistes:
• Rekenaarvaardigheid in Microsoft Windows
• Kennis van sosiale media
• Taalvaardig
• Tweetalig
• Goeie kommunikasie met die publiek
• Sommige aande en naweke werk
• Eie vervoer
• Professionele aanslag met die publiek
Verwysings word benodig. Stuur jou CV na info@atterburyteater.co.za.
Aansoeke sluit op 11 Februarie 2022.
