Welkom by die
Atterbury Teater
Kontak Ons
(+27) 12 942 5951
info@atterburytheatre.co.za
Operationele Ure
Maandag – Vrydag:
09:00 – 17:00
Adres
4 Daventry Str,
Lynnwood Manor
0081 – Pretoria
Ons Storie
Die Atterbury Teater is ‘n voortreflike klassieke konsertsaal en is terselfteryd optimaal toegerus wat ruimtelike akoestiese vereistes betref. Die teater is geleë op die hoek van Lynnwoodweg en Daventrystraat in die ooste van Pretoria, as deel van die Lynnwood Bridge Retail-ontwikkeling.

Nuwe Vertonings

Korporatief
Wat die 400-sitplek ouditoriumstyl-teater van enige ander soortgelyke grootte konferensielokaal onderskei, is die tegniese toerusting wat in die teater geïnstalleer is.
Tegniese ondersteuning op die perseel is by die verskillende konferensiepakkette ingesluit. Die teater beskik ook oor ‘n nood-kragopwekker wat aan die hele teater se elektrisiteitsbehoeftes kan voorsien.

Huur & Besprekings
Die Atterbury Teater is ‘n voortreflike klassieke konsertsaal en is terselfteryd optimaal toegerus wat ruimtelike akoestiese vereistes betref. Die teater is geleë op die hoek van Lynnwoodweg en Daventrystraat in die ooste van Pretoria, as deel van die Lynnwood Bridge Retail-ontwikkeling.

Teken In op ons Nuusbrief
Ons sal jou graag in kennis stel van alle komende vertonings, gebeure en ons kalender. Teken in op ons nuusbrief en ons hou jou op hoogte.