Skip to content
Close
LST - FB EVENT

Nataniël – Lovesick Tim

Atterbury Theatre 4 Daventry Street, Lynnwood Manor, Pretoria 0081

Tickets - 290 ZAR

Nataniël’s latest stage creation, LOVESICK TIM, will be presented at the ATTERBURY THEATRE from 11 to 14 February 2022. Four nights only, ending on Valentines Day!

Featuring brand new stories in English and Afrikaans, this show will look at love songs from the earliest of times to the very latest of trends, the jazz of the 40’s, the crooning of the 50’s, the freedom of the 60’s, the heartbreak of the 70’s and the never-ending evolution of love and chaos in pop culture.

Nataniël deel die verhoog met Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (bas) en Peter Auret (tromme).

Kostuums deur Floris Louw.

Nataniël konding met trots aan dat LOVESICK TIM ’n “groen” produksie is. (Ons planeet versmoor!) Alle kostuums of rekwisiete word geskep uit herwonne materiaal, lang-bewaarde lap uit die argief, ontdekkings uit “vintage”- versamelings en aankope van liefdadigheidsprojekte. En ure se geduldige handewerk! Skouspelagtig soos altyd, verantwoordelik soos nodig.

Kom vier die Maand Van Liefde saam met ons!