Skip to content
JDP

Jak de Priester 20 Jaar

Atterbury Theatre 4 Daventry Street, Lynnwood Manor, Pretoria 0081

Tickets - 230 ZAR

2022 merk 20 jaar sedert Jak de Priester sy debuut album ‘Sally Williams Nougat’ vrygestel het.

Sedert 2002 het Jak de Priester 10 oorspronklike vollengte albums vrygestel plus ‘n kinderalbum en DVD. Hy was by elke fees en op die verhoë van elke groot konsert.

Die laaste 20 jaar was ‘n lang reis met meer hoogtepunte as laagtepunte. In hierdie konsert deel Jak de Priester sy reis.