Niks kan ‘n naweek en week so goed voorberei soos klaviermusiek op ‘n saterdagoggend nie. Rocco bring “oldies en goldies” soos Chariots of Fire, Music Box Dancer en St Elmo’s Fire, sy eie treffers soos Liewe Hemel Liewe Aarde en Kortbroek Langkouse. Voeg daarby ‘n pienk pak klere, Rocco se sjarme, sin vir humor en jy is reg vir inkopies, braai, die kinders, die familie, skoonfamilie, kerk en bloumaandag.

  • Kinders, mans welkom
  • Rocco cd’s, sokkies in die foyer