Skip to content

Ons Storie

Die Atterbury Teater is ʼn voortreflike, 400 sitplek ouditorium styl teater wat akoesties optimaal toegerus is. Die teater is ideaal geleë op die hoek van Lynnwoodweg en Daventrystraat in die ooste van Pretoria as deel van die Lynnwood Bridge Retail-ontwikkeling.

Die foyer area het ‘n kroeg waar gaste ‘n drankie kan geniet voor die vertoning terwyl hulle die uitsig oor Pretoria geniet

Die Atterbury Teater het sy deure in 2011 geopen en het oor die laaste 13 jaar al meer as ???? mense verwelkom vir ‘n verskeidenheid van opvoerings, musiekkonserte en kuns.

Atterbury Teater is ‘n Atterbury Trust inisiatief, ‘n welwillendheidsorganisasie wat opvoedkundige-, kuns-, kultuur- en gemeenskaps-inisiatiewe in Suid-Afrika onderneem en ondersteun. atterburytrust.org.

Affiliasies

Die Atterbury Teater is wat dit is vandag, weens elke teaterganger se lojale ondersteuning. Ons lewe vir die kunste en sal altyd mik om die beste vertonings in Suid-Afrika op die planke te sit.

Solank soos wat elke ondersteuner dit vir ons moontlik maak, sal ons kuns in Pretoria in asem.

Atterbury Trust - Logo

Ietsie hier.

Seatme Logo (White)

Ietsie hier.

Steph

Ietsie hier.

Asset 1

Ietsie hier.

logo

Ietsie hier.

OPTOG! Media Logo - All White

Ietsie hier.

TBF

Ietsie hier.

Vertonings

Volg die skakel vir ʼn lys van vertonings waarna jy kan uitsien.